Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL
" Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL [boodskap #59204] Di, 26 Maart 2002 20:22 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kô,lat ons sing
ADAM SMALL

Vrinne
lat ons die Bybel oepeslaan
en lat ons daaryt lies -
o Allahoegste Gies
lat hierie woorde na onse harte gaan! -
yt die twiere boek van Mosas
yt die Exoras
yt die viere hoefstuk die ee'ste en die twiere verse -
o God
maak vi' ons lig moet hierie woorde soes moet kerse! -

toe antwoord Mosas en hy sê : ma' wat
as hulle my nie glo, nie aan my woorde vat
as hulle sê die Here het nie ga-appear aan my?

ma' die Here sê vi' hom: djy sal djou mense lei
wat's in djou hand?
en Mosas sê : 'n staf

nou vrinne
dit was al wat hy gahad het
hierie man van God
'n staf
'n dooie stok
en boenop het hy nog gahakkel ok

ma' die Here het toe lank moet hom gapraat
oor hoe hy moet daai kierie doodgaslaat
het die Egiptanaar
en Mosas het sy groote kop lat hang
en toe
toe skielak was daai selfde kierie in sy hand 'n slang!

nou vrinne
die Here het gabring
aan my sy wonnerwerke oek so
hy het gavra wat's in my hand
en vrinne
in my hand was my kitaar

kô, lat ons sing
Re: " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL [boodskap #59425 is 'n antwoord op boodskap #59204] Di, 02 April 2002 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
En ek dag dan jy wil niks met die kaapse Afrikaans te make hê nie ant hess?

Hoe rym dit dan nou?

Thys
skryf in boodskap news:3CA0D89E.3050406@rogers.com...
>
> Kô,lat ons sing
> ADAM SMALL
>
> Vrinne
> lat ons die Bybel oepeslaan
> en lat ons daaryt lies -
> o Allahoegste Gies
> lat hierie woorde na onse harte gaan! -
> yt die twiere boek van Mosas
> yt die Exoras
> yt die viere hoefstuk die ee'ste en die twiere verse -
> o God
> maak vi' ons lig moet hierie woorde soes moet kerse! -
>
> toe antwoord Mosas en hy sê : ma' wat
> as hulle my nie glo, nie aan my woorde vat
> as hulle sê die Here het nie ga-appear aan my?
>
> ma' die Here sê vi' hom: djy sal djou mense lei
> wat's in djou hand?
> en Mosas sê : 'n staf
>
> nou vrinne
> dit was al wat hy gahad het
> hierie man van God
> 'n staf
> 'n dooie stok
> en boenop het hy nog gahakkel ok
>
> ma' die Here het toe lank moet hom gapraat
> oor hoe hy moet daai kierie doodgaslaat
> het die Egiptanaar
> en Mosas het sy groote kop lat hang
> en toe
> toe skielak was daai selfde kierie in sy hand 'n slang!
>
> nou vrinne
> die Here het gabring
> aan my sy wonnerwerke oek so
> hy het gavra wat's in my hand
> en vrinne
> in my hand was my kitaar
>
> kô, lat ons sing
>
Re: " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL [boodskap #59430 is 'n antwoord op boodskap #59425] Di, 02 April 2002 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> En ek dag dan jy wil niks met die kaapse Afrikaans te make hê nie ant hess?
>
> Hoe rym dit dan nou?

Thys, dis seker die alzheimers wat toesak.
Of verdraai jy alles met opset? Ek het
beswaar gemaak teen die feit dat meeste
Bolander-grappe, gewoonlik in die mond
van Afrikaners, vir die hoere in die
hawe "Kleurling-Afrikaans" laat praat.
Ek merk op dat jy elke keer hierdie
ou foutjie begaan, hierdie gesprek
verdraai. Kan jy vir my vertel hoekom
jy jou gedwonge voel om op hierdie manier
voort te gaan? As jy nie weet nie, gaan
sien 'n psigiater.

Tant Hessie Freud
Re: " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL [boodskap #59451 is 'n antwoord op boodskap #59430] Wo, 03 April 2002 07:05 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sil wragtaggie vi'djou kô vra'ie! Djy moet somma dalk djou kop ok lat lies!

Thys
skryf in boodskap news:3CAA117E.7030308@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>> En ek dag dan jy wil niks met die kaapse Afrikaans te make hê nie ant hess?
>>
>> Hoe rym dit dan nou?
>
> Thys, dis seker die alzheimers wat toesak.
> Of verdraai jy alles met opset? Ek het
> beswaar gemaak teen die feit dat meeste
> Bolander-grappe, gewoonlik in die mond
> van Afrikaners, vir die hoere in die
> hawe "Kleurling-Afrikaans" laat praat.
> Ek merk op dat jy elke keer hierdie
> ou foutjie begaan, hierdie gesprek
> verdraai. Kan jy vir my vertel hoekom
> jy jou gedwonge voel om op hierdie manier
> voort te gaan? As jy nie weet nie, gaan
> sien 'n psigiater.
>
> Tant Hessie Freud
>
Vorige onderwerp: " laaste herhinneringe aan magdaleen" deur GERT VLOK NEL
Volgende onderwerp: "Ou Foto" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:21:50 MGT 2024